Goudwier

Goudwier
Dinobryon
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Superfilum:
Filum:
Subfilum:
(geen rang):
Klas:
Chrysophyceae
Ordes

Goudwiere (afdeling Chrysophyta) is eensellige wiere wat van die groenwiere onderskei kan word deurdat hulle 'n sweephaar besit en gewoonlik geelbruin van kleur is. Goudwiere vorm 'n belangrike skakel in die voedselketting. Die selwand het gewoonlik kalkplaatjies goudtrompetlgoudwlere en bestaan soms uit verskillende dele. Daar is drie klasse in die afdeling.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search